TSHEPO MAKUPU grew up in the Free State, but today she owns her throne on…
what women want GIFT GUIDE
Buying a gift for someone special is one of the most wonderful feelings in the…

Die #kindinmy is opgewonde!
Ek het besluit die lewe is lekker, het fairytails en mens kry so iets soos unicorns en ‘n pot goud aan die einde van die reënboog. Hoekom nie?! Jy kies mos jou…
#bohemian & partytjie
Dis uiteindelik lente! En met lente kom nuwe geure en kleure en verandering is in die lug. Die Jakaranda bome blom amper en soos mens by plekke kom, kan jy voel daar…

#onbeskaamd, rou & real
In hierdie uitgawe vier ons alles wat onbeskaamd, rou en real is – nie net omdat dit ’n onmiskenbare skoonheid inhou nie, maar ook omdat dit ’n rustigheid in elkeen van ons…
#maanwense
Dis amper alweer Maart en tyd dat ons vir vyf minute stilstaan, asemhaal en die mooi om ons raaksien. Gee die persoon langs jou sommer ’n druk en sê dankie vir mense…
#dwarsgestreep
Het jy al ooit iemand in jou lewe gehad wat vir jou gesê het: jy kan nie of jy is nie goed genoeg nie? Ek het. En raai wat, dis as gevolg…
#kaleidoskoop
Om ʼn mamma te wees van twee woelige seuntjies is nie ʼn grap nie, maar dis die lekkerste ding op aarde. Deur hulle het ek geleer om te lag, soms stupid te…
The beginning of a new era… with one kiss.
Zetske word 30! #burlesquecircus
Zetske van Pletzen is nou amptelik 30jaar oud “and loving it”! Met hierdie prettige en kreatiewe tema #burlesquecircus het sy die nag ingedans saam met haar vriende en familie. Nie net was…