“To good hair days”

Welkom by my blog-die begin van groot dinge waar ek met my lesers nuwe haar tips deel en my regterhand Pearl Mary Ann Daniels ons tou wys maak met extentions en hoe om dit te hanteer en styl!

Hier help Ek ons besige vrouens om maklike style te doen vir elkeen se spesifieke haar tipe! “We have 99 problems- but hair doesn’t need to be one ”

Ek blog oor my persoonlike hair journey, en hoe om jou vroulike innerglow uit te leef, en hoe hierdie blog JOU hair journey kan word en waar ons mekaar kan vrae vra en gesels oor ons hare en produkte en trends!

Op die ou end is ons hare ons kroon op ons kop, party van ons het nie n kroon nie, miskien weens kanker of alopechia, of omdat ons n vriendin bystaan met chemo, ons is almal vrouens met n besige lewe en hare wat nie altyd wil saam werk nie, ons moet onthou dat ons die halouw om ons kroon bepaal, en hoe hy gaan skyn.
Ons girls moet onthou dat beauty really does come from the inside, en om as vrou van binne gesond te wees in liggaam, gees en siel gaan ons innerglow laat skyn Soos die juweel wat elke vrou kan en wil wees!

To good hair days, and to not so good hair days, ons gaan lekker gesels hier en raad gee!

Sien uit na almal se stories en vrae!

Good hair day

Photo by Priscilla Du Preez on Unsplash.

Elri Botha
Elri Botha

Editor: Hair

Elri Botha has been living her passion for hair styling since 2005. She manages her own salon, Salon Next Door where she also specializes in beauty procedures including special event Make-up and Microblading. One of her biggest passions complementing beauty is her compassion with a big heart for animals as Elri tries to give a voice to those who cannot speak for themselves.

1 Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.