Stywe Boude!

Ons almal wil perfekte wip boudjies hê.  Ons fitness kenner, Johandri Claassen, wys vir ons 4 oefeninge en die regte tegniek waarmee jy dit kan toepas:

 

1.  Pile Squat

Johandri Claassen. Foto Krediet: Amorie Arts

Johandri Claassen. Foto Krediet: Amorie Arts

 

 

 

 

 

 

 

 

Staan met jou bene wyd en jou arms voor jou bors gevou.  Bly op jou hakke sodat jou kneë nie oor jou tone gaan nie, sak stadig af en so diep as moontlik, soos jy op beweeg trek jou boude in en druk jou pelvis uit.

 

2.  Lunges

Johandri Claassen. Foto Krediet: Amorie ArtsJohandri Claassen. Foto Krediet: Amorie Arts

 

 

 

 

 

 

 

 

Staan met jou bene langs mekaar en gee ’n groot tree vorentoe, vorm ’n 90º hoek met voorste been en trap op met voorste hak.  Staan op met voorste voet en lig ander been op.

 

3.  Glute Bridge

Johandri Claassen. Foto Krediet: Amorie ArtsJohandri Claassen. Foto Krediet: Amorie Arts

 

 

 

 

 

 

 

 

Lê plat op jou rug met jou een been gebuig en die ander been parallel met die vloer en gelyk met die ander knie.  Lig jou pelvis in die lig terwyl jy op jou hak druk met jou voet plat op die grond.  Sak weer stadig en herhaal.

 

4.  Rek Oefening

Johandri Claassen. Foto Krediet: Amorie Arts Johandri Claassen. Foto Krediet: Amorie Arts

 

 

 

 

 

 

 

Plaas die rek om jou enkels en staan met jou bene skouer breedte uit mekaar.  Leun op een been en hou vas aan iets om regop te bly en lig dan jou ander voet kant toe.

 

Amorie Pearson
Amorie Pearson

Editor: Sport

Amorie Pearson is an entrepreneur in her own right and is the owner of Amorie Arts, a photography platform. She is comfortable in front and behind the camera and is both a professional photographer and a model. Her active lifestyle makes her the perfect brand ambassador for Trifocus Fitness Academy and Mirror Mirror Studio.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.