Ons gesels met…Zeenath Desai

Always aspire to be a better person

Zeenath Desai, ons nuwe Mrs Globe 2018, is ’n trotse vrou, moeder van twee pragtige jong seuns en ’n senior verkoopsuitvoerende hoof by ’n welbekende bemarkingsmaatskappy.

Mrs Globe 2018

Wat sy die meeste gedurende haar pad as Mev. Afrika finalis geniet het, was dat sy die platform kon gebruik om by plaaslike gemeenskappe betrokke te kon raak.

Sy is ook ‘n avid fencer en sal vir SA verteenwoordig in China hierdie jaar as Mrs Globe 2018.

Zeenath gaan heelwat besig wees met haar liefdadigheids projekte. Soos die Nzuri projek en sy is ook die verteenwoordiger vir REEA fondasie wat kyk na bejaardes.

Sy is ook ‘n avid fencer
Sy is ook ‘n avid fencer

Sy sal haarself altyd beskikbaar maak om ander te help en haar lewens lese is – ‘always aspire to be a better person

‘In vandag se wêreld is dit noodsaaklik dat ons die posisies van invloed gebruik wat ons moet inspireer en diegene wat rondom ons is, ophef.

Ons rolle as vrouens kan ‘n baie swaar las wees om te dra, maar dit is die kragtigste posisie waarin ons die samestelling van die samelewing kan beïnvloed en ons moet dit nooit vanselfsprekend aanvaar nie’ – Zeenath

Sy is ‘n trotse ambassadeur vir ‘n NRO wat daarop gemik is om jong tienermeisies te laat glo in hulself en hulle toe te rus om uit te gaan en hul volle potensiaal uit te leef.

Ons het almal ‘n missie in die lewe en Zeenath sin is om ons jeug te inspireer om hul drome te vervul.

 

‘Ek hou hierdie titel as gekroonde Mev SA Globe met trots en eer en hoop dat my storie en reis vorentoe geredigeer kan word’ – Zeenath

 

Mrs Globe 2018
Mrs Globe 2018

Volg Zeenath op haar pad waar sy ons daagliks inspireer om beter te wees en te help waar ons kan! Kom ons wys haar ons ondersteuning op haar nuwe, opwindende avontuur as Mrs Globe 2018!

Baie geluk Zeenath, BLOSS sien uit daarna om nog lank ‘n pad saam met jou te stap. Hou aan om so ‘n wonderlike verskil te maak in die wêreld.

Instagram: @zee76.xoxo
Facebook: @Zee76xoxo

Natasha Muller
Natasha Muller

Editor: Social Media

Natasha Muller is a Social Media expert and director of her own company NMS Marketing. She has worked for various fashion and lifestyle brands in South Africa over the last four years and prior to that she worked in the property industry as Personal and Legal Assistant. Natasha is proudly South African and ideals big dreams for our country.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.