Ons gesels met…Mishka Patel

Mishka Patel, ‘n vrou van vele talente en iemand wat strewe om ‘n verskil te maak rondom haar! 

 

‘n Klein dorpie meisie wat ‘n TV-aanbieder sowel as motiverende spreker geword het.

 

Oorspronklik van Idasvalley, naby Stellenbosch

Mishka het Bemarkingsbestuur studeer by Varsity College en sy bied sukses klasse aan vir jong meisies van minderbevoorregte gemeenskappe.

 

Sy is onder andere ‘n gesondheids-en fiskheid entoesias wat al ‘n paar titels behaal het wat wissel van Mej. Suid-Afrika 2014 top 12 finalis, Mej. Veet 2014 naaswenner asook Mej. Aarde Suid-Afrika 2014 top 10 finalis.

 

BLOSS wil ook vir Mishka geluk wens met haar onlangse verlowing aan kêrel, Donovan Loesch van 6 jaar! Die glansryke TV-persoonlikheid het in Januarie die opwindende nuus met haar ondersteuners op Instagram gedeel. “Ek het ja gesê,” het sy geskryf.

@mishka.patel

 

Sy leer die meisies die volgende tydens haar suksesklasse:

– Doel oriëntasie

– Sy kry hulle aandag deur haar eie storie te vertel

– Visie

– Hindernisse

– Beplanning en voorbereiding

– Spanwerk

– Selfvertroue

Waarmee hou sy haarself besig tans:

Mede-eienaar van GeTuned Media – www.getunedmedia.com
Radio Aanbieder op Radio Helderberg
Pasella op SABC2 aanbieder 2015/2016/2017
Seremonie meester
Keynote Spreker
Voiceover-kunstenaar
Motiverende Spreker
Sosiale Media Invloeder

Ambassadeur vir / sponsored deur:
Spoiled Hair and Nails
Biogen
Easihair Pro South Africa
Merlize Make-up
BODYTEC
TheraVine South Africa
Fancy Designs: Website

Spreker vir:
Cape of Good Hope SPCA
MOT – Show Courage

 

Mishka Patel

Volg haar op Facebook en Instagram 

Natasha Muller
Natasha Muller

Editor: Social Media

Natasha Muller is a Social Media expert and director of her own company NMS Marketing. She has worked for various fashion and lifestyle brands in South Africa over the last four years and prior to that she worked in the property industry as Personal and Legal Assistant. Natasha is proudly South African and ideals big dreams for our country.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.