Om te Krypto, of nie te Krypto nie?

Deesdae is die woord Kryptocurrency op almal se lippe. BLOSS het gaan navorsing doen om jou te help met die keuse om deel te word van hierdie nuwe verskynsel.

 

SARS

Volgens Henico Schalekamp CA(SA), ‘n vennoot by PKF Octagon, sal SARS Bitcoins of enige ander Kryptocurrencies hanteer as gewone inkomste. As jy ’n natuurlike persoon is, sal dit teen die inkomste belastingskaal waarin jy val, belas word wanneer dit jou bankrekening tref. SARS het nog geen formele leiding hieroor gegee nie. Dit is tans moeilik vir hulle om jou te belas, omdat jy annoniem is wanneer jou geld nog in ‘n Wallet is en nog nie oorgeplaas is na jou bankrekening toe nie.

Die prys fluktureer baie

Dit is op en dis af. Jy kan byvoorbeeld in eendag R500 wins maak en die volgende R1500 verlies. Die mark is dus ongelooflik volatile. So tensy jy supper powers het, gaan jy dit nie kan voorspel nie, maar wie hou nou inelkgeval van ’n voorspelbare lewe?

Jou myner raas

Dit gaan klink asf jy heeldag besig is om te stofsuig. Die masjien word ook baie maklik warm so jy sal waaiers in die vertrek moet aansit om te verseker dit “overheat” nie. Anders gaan die masjien uitsny en gaan jy niks myn vir die tydperk wat dit af is nie.

Soos die gesegte sê: Every man for himself. Jy moet dus self besluit of jy wil deel hê aan die verskynsel. My oom het altyd gesê as jy wil aandele speel, gebruik geld wat jy nie bang is om te veloor nie, want niemand kan die toekoms voorspel nie.

 

 

 

Carla Roets
Carla Roets

EDITOR: TECHNO

Carla Roets is currently busy with her final year of articles. Not only is she almost a chartered accountant, but she also likes to write and be creative. This gadget- girl is a go-getter with a passion for life.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.