Oktober 2017 – Look 2, Blom

Vandeesmaand het ons besluit om Avant-Garde te gaan by ons mode-afdeling en gedink dit pas perfek in by ons BLOSS-tema, Metamorfose. Iets nuuts, iets vars en iets ANDERS. Ons het besluit ons wil lekker speel met kleure wat uit pop , wat helder lyk en helder voel. So ek voel opgewonde om met jul die tweede LOOK se asemrowende foto’s te deel in VOL KLEUR.

*Lees ook meer wat ek te se het vandeesmaand in die Oktober BLOSS-uitgawe.

Wat is AVANT GARDE?

Avant-garde (die woord) kom van Frankryk af en beteken iets of iemand wat eksperimenteer, radikaal is of net heeltemal ander is ten opsigte van kuns, kultuur of die samelewing. Avant-garde stoot die grense wat aanvaar word as die norm of die status quo.

Rok (R6799) van Rene Mariane | Satyn Belt (R499) van Desray | Clutch (R499) van Call It Spring | Oorbelle (R1100) van Maya’s Jewellery | Ring (R1350) van Maya’s Jewellery

KREDIET

Fotograaf: Francois Olivier

Stilis: Karla Bosch

Produksie: Magdie Raats

Hare & Grimering: Debbie Ellis Makeup Artistry & Hair

Venue: Menlyn Maine Central Square, Pretoria, Suid-Afrika

Model: Mia Uys (Steele Model)

Amor van de Giessen
Amor van de Giessen

EDITOR: FASHION

Amor van de Giessen has always been a storyteller. As a child, she would tell her story to anyone who would listen and this later led to her working as a journalist at Tuks' Campus and Beeld. Amor is the owner of Biamor Photography and has a great love for the visual and written arts fueled by her BA degree in journalism in 2010 at the University of Pretoria as well as a BA degree in fashion at LISOF in 2013.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.