O’ SnapChat

Nee dit spook nie op jou skerm nie, ons hier by die Bloss familie is net mal oor die SnapChat App.

Hoekom is ons so mal daaroor?

Dit sorg vir ure se lag, pret en sommer net bietjie laf wees. Die lewe is inelkgeval te kort om nors te wees.

Deur te lag verlaag jy jou stresvlakke en lyk jy ook sommer aantrekliker.

Die Celebs

Deesdae is daar oor die 100 miljoen mense wat daagliks SnapChat gebruik. Dit maak dit defnitief ‘n inding om te he.

Celebs soos Blake Lively, Ed Sheeran en selfs Arnold Schwarzenegger gebruik graag die app. Vroeer vanjaar het Kylie Jenner op Twitter gepost dat sy nie mal is oor die nuwe version van SnapChat nie en dit het veroorsaak dat 120 ingeneurs afgedank is.  Nou as dit nie mag is, nie weet ek nie.

Ons tips

  1. Download jou Snaps en upload dit iewers anders (soos Instagram)
  2. Maak soos Maroon 5 en sit musiek saam met jou Snaps
  3. Gerbuik meer as een filter op ‘n Snap (bv. Woorde en lense en musiek)

So laai bietjie die app af, neem ‘n lawwe selfie en ontspan ‘n bietjie. Ons hier by BLOSS het 😉

 

Photo by Luke Porter on Unsplash

Carla Roets
Carla Roets

EDITOR: TECHNO

Carla Roets is currently busy with her final year of articles. Not only is she almost a chartered accountant, but she also likes to write and be creative. This gadget- girl is a go-getter with a passion for life.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.