Net ‘n doodgewone plattelandse girl met groot drome

Christa Botha – Brand Ambassador Mpumalanga

Christa Botha… die plattelandse girl van Belfast in Mpumalanga geniet die rustigheid wat klein dorpies in hul omgewing bied. Sy is gelukkig getroud met haar man, Wynand en het drie seuns – Zander (13), Duncan (9), Christiaan (4), ses honde-kinners en ‘n kokketiel.

Saam met vrou en ma wees het sy ook ‘n droom en loopbaan wat sy volhou. Christa is ‘n professionele grimmeer kunstenaar wat regoor Mpumalanga, Limpopo en Gauteng werk, en sy sê met trots dat dit haar baie vreugde verskaf. Sy is ook n mede eienaar van n kosmetiese verspreidings maatskappy – CS Cosmetics Stageline Professional Makeup.

Buiten hierdie lekkerte wat haar lewenspad is, voel sy ook passievol daaroor om terug te gee aan mense om haar. Christa is n groot vegter vir vroue en vrouwees in die geheel. Sy wil vroue inspireer, educate en weer n bietjie Bloss terug sit in hul lewe!

Begin 2017 het sy ‘n “woman’s initiative” gestig saam met haar suster met die doel om terug te ploeg in vroue op alle vlakke denkbaar. “-In ons vrouwees is ons almal tog dieselfde”.

In Christa se woorde… “Ek is eintlik net ‘n doodgewone vrou met ‘n sterk loopbaan, groot drome en dieselfde struggles as die vroue om my. Ek raak ook party dae moedeloos en neig soms aan mallegeit. Vir ontspanning gaan ry ek met my JEEP of kyk box office saam my kids en hubby”. Christa hou ook van lees, hiking en goeie wyn.

Trudi Stander
Trudi Stander

Brand Ambassador Development Manager

Trudi Stander is a business woman and entrepreneur with more than 10 years’ experience in the media industry. She is a passionate person who enjoys life fully and believes in positivity and empowerment of the youth and young women. As she gets older, she learns more and more that life is worth living and makes most sense when you embrace and continuously do what makes you the happiest.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.