Gaan groen met Apple

Wie van ons wil nou nie ’n Apple produk besit nie?

Van die mooiste liggewig Macbooks tot die oulikste AirPods waarmee jy ure lank musiek kan luister sonder enige simple drade.

Maar het jy geweet Apple is nou 100% groen.

Apple gerbuik nou slegs skoon energie in 100% van hul winkels, kantore, data-senters en ander fasiliteite en dit boonop in 43 lande!  Die skoon energie kom van solar panele, wind terbunes en ander energie konsepte soos bio gas.

Apple se inisiatief het selfs 23 van hul verskaffers beinvloed om ook groen te gaan.

Deur dus ‘n apple produk te besit, doen jy ook iets goeds vir Moeder Natuur.

Ander maatskappye wat ook pro-aktief is om groen te wees is:

  • Google: Hulle gerbuik byvoorbeeld nie grassnyers by die Google Mountain View hoofkanoor nie, maar kry eerder een keer ’n jaar vir ’n week skape om die gras te vreet.
    Nokia: Hulle was in 2010/2011 aangewys as die mees volhoubare tegnologie maatskappy  deur die Dow Jones Sustainability Index. Hervinning en mense regte is vir hulle belangrik.
  • Intel: Hulle was in 2010 benoem as die groenste maatskappy in Amerika en het ’n groen energie arena wat hul help om 51% van hul energie deur solar, wind en ander volhoubare bronne verwek.

Nou kan jy ook help om ons woude groen en oseane blou te hou, want alhoewel daar nie Wifi in ‘n woud is nie, belowe ek jou, jy sal ‘n beter koneksie find.

Bloss is versot op die nuwe Apple Watch 3 series wat ook ’n SOS funksie het.

Photo by Jonny Caspari on Unsplash
Carla Roets
Carla Roets

EDITOR: TECHNO

Carla Roets is currently busy with her final year of articles. Not only is she almost a chartered accountant, but she also likes to write and be creative. This gadget- girl is a go-getter with a passion for life.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.