Hoe klink `n vaart op die blou water na die pragtige Pomene, Mosambiek se versteekte juweel?
MSC het vir ons Bloss lesers spesiale pryse uitgewerk op hul vaarte…. Maak gebruik daarvan deur BLOSS PROMO te gebruik met jou bespreking!
Vakansie hoef dus nie op te hou na Kersfees nie – met die pryse kan dit heel somer aanhou!
Tot Volgende Keer,
xxx
Bloss Voyage!