Kusopruiming is haar passie

kusopruiming
Miranda van Aardt – Brand Ambassador Stilbaai

BLOSS tydskrif se brand ambassador van Stilbaai in die pragtige Tuinroete, Miranda van Aardt, lyk soos die tipiese “poppie” wat by die see bly. Maar as jy met haar sit en gesels is dit duidelik dat daar meer in hierdie girl steek as net gesondheid, fiksheid, mooi ge-cutex(de) naels en haar liefde vir Macadamias.

Hierdie 24-jarige brunette met die mooi blou oê het ‘n passie vir die natuur. Sy kry sommer vinnig ‘n klomp mense bymekaar om op ‘n Saterdagoggend hande te vat en langs die kuslyn van Stilbaai en omgewing skoon te maak. Oud en jonk… almal spring in en help om al die rommel en plastiek bymekaar te maak wat ons strande besoedel en om te voorkom dat dit in die see beland. Al die plastiek word dan geweeg, gekategoriseer en getel. Die data word dan na Plastics SA en Cape Nature toe gestuur vir ontleding.

Vir oefening ry sy fiets, draf en surf (of soos sy dit stel, probeer surf) en vir ontspanning teken en verf sy. Sy het twee worshonde (Caramel en Fudge) oor wie sy totaal en al crazy is.

Sy glo dat elke mens tot meer instaat is as wat hul dink – solank hul bereid is om dit met oorgawe aan te pak.

Trudi Stander
Trudi Stander

Brand Ambassador Development Manager

Trudi Stander is a business woman and entrepreneur with more than 10 years’ experience in the media industry. She is a passionate person who enjoys life fully and believes in positivity and empowerment of the youth and young women. As she gets older, she learns more and more that life is worth living and makes most sense when you embrace and continuously do what makes you the happiest.

3 Comments
  1. This awesome girl is truly very very special! Soft-hearted and friendly – she steals your heart and now such an inspiration for kids. She has embraced the environment and the conservation thereof and lighting the fire in people to get involved in her initiatives. We are proud to have her as our coordinator in Stilbaai. Antonio da Silva-Swart. Founder: Coastal Cleanup Conservation trust

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.