Jou gids tot bereikbare doelwitte

“A goal without a plan is just a wish” Om te droom is lekker. Dit is nodig om te droom – dit help jou inspirasie en motivering vind. Ongelukkig is drome wel…

0 Shares

Stywe Boude!

Ons almal wil perfekte wip boudjies hê.  Ons fitness kenner, Johandri Claassen, wys vir ons 4 oefeninge en die regte tegniek waarmee jy dit kan toepas:   1.  Pile Squat    …

0 Shares

Ons Transformasie Inspirasie

Kallas Eksteen se Vrystaatse wortels lê diep, maar die nederige fiksheid model en bourekenaar was al sedert 2016 op 11 internasionale tydskrif voorblaaie. Vertel ons meer van jouself? Ek sien myself as…

0 Shares

Slim produkte

Johandri, ons fitness kenner, beveel die volgende produkte aan saam met jou gebalanseerde program: CLA bevat ’n hoë inhoud van Linoleic Acid wat jou gewigs verlies ’n hupstoot sal gee. Gebruik 1…

0 Shares

Fiksheid Feit

Lunges help nie net om maer spier massa te bou nie, maar sal jou basale metabolisme opstoot wat jou meer kalorieë laat verbrand deur die loop van die dag en nag
0 Shares

Koop vir jouself blomme

Ek kom deesdae agter hoe gereeld ek vir my kliënte sê “jy moet na jouself kyk”. Wanneer laas het jy jouself die vraag afgevra? Ek self sukkel om ‘n balans te handhaaf…

0 Shares
Christel Roets

Christel Roets

Editor: Health

Christel Roets is a clinical psychologist currently practicing in Johannesburg. According to her, life is not merely white or black, but everyone lives in a phase of ‘gray’. She is passionate about motivating and inspiring people to become the best version of themselves while embracing the grayer parts of life.


BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.