Dis tyd vir ‘n nuwe jy!

Was een van jou voornemens nuwe jaar om fiks te word? Was jou idee 31 Desember by die voordeur in en jou moed 1 Januarie by die agterdeur uit?

Wel, somer is om die draai maar die goeie nuus is; dit is nooit te laat om te begin nie. Hulle sê dit vat 4 weke vir jou om ’n verskil te sien, 8 weke vir die wêreld om notisie te neem maar net een dag vir jou om te besluit dat jy het wat dit vat. Maak JOUSELF jou projek en begin die avontuur na die nuwe jy.

Begin jou transformasie avontuur!

Sluit aan by ons 8 weke transformasie uitdaging met FitFixFactory en Biogen. Jy staan ’n kans om n toer vir 2 te wen na Zanzibar!

Vir slegs R999 ontvang jy jou eie persoonlike eet en oefen program en word al jou vrae beantwoord.  Besoek die FitFixFactory Facebook page vir meer informasie: http://www.facebook.com/FitFixFactory.

Ontvang jou 10% afslag met die volgende kode:  ‘bloss_okt’ 

Amorie Pearson
Amorie Pearson

Editor: Sport

Amorie Pearson is an entrepreneur in her own right and is the owner of Amorie Arts, a photography platform. She is comfortable in front and behind the camera and is both a professional photographer and a model. Her active lifestyle makes her the perfect brand ambassador for Trifocus Fitness Academy and Mirror Mirror Studio.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.