Die wonder van kokosolie!

Ons tema is groen. Wat beskryf groen beter as, organies, gesond, natuur? Kokosolie! Ja julle almal lees reg kokosolie of nou coconut oil soos wat almal dit ken. Die nuutste craze in elke gesondheids fundie se kos kas.

Die goeie nuus is dat kokosolie nie net in die kos kas hoort nie maar in die slaap kamer ook. Na ’n goeie uur se rond speel op die internet het ek op n artikel afgekom waar kokosolies as n natuurlike lubrikant gebruik word. Bo en behalwe die feit dat dit ongelooflik lekker ruik, proe dit net so lekker. Mmmh dames die wêreld van orale seks het pas ’n revolusie ondergaan.

Die kokosolie word vir n paar sekondes verhit tot ’n vloeibare vorm en ’n lekker lou warm temperatuur. Dit kan dan gebruik word as ’n fantastiese masseer olie en ’n lubrikant vir die beste seks of orale seks.

Kokosolie is n natuurlike alternatief vir die chemiese vervaardigde winkel lubrikante. Dit is ’n anti swam middel, anti-bakterieël en werk wonders vir n droë of sensetiewe vel. Die anti-bakterieële komponent sal so ook help vir die al ewige gis infeksie, beweer kenners van Bustle.com.

Maar is dit gesond? Verdere navorsing van Good Clean Love onthul dat kokosolie ook sy nadele het. Olie baseerde lubrikante soos kokosolie byvoorbeeld is nie veilig vir gebruik saammet kondome nie. Dit veroorsaak soms swak plekke in kondome. Dit kan ook vaginale PH vlakke van balaans af gooi en infeksies veroorsaak.

Vrou verskil van vrou. Gee kokosolie gerus ’n probeer en deel in die pret. Dit werk dalk wonders vir jou en jou partner.

Ek gaan beslis vanaad meer as net groente braai.

Hoeraa vir GROEN!

Foto deur: Pixabay

Marochane Viviers
Marochane Viviers

Editor: Sex

Marochane Viviers completed her degree in Internal Auditing (BCom) at the University of Pretoria. She is currently busy with her clerkship and studies part-time towards her Honors degree as a Chartered Accountant. The taboo around "boring auditors" is something she is challenging daily. This spontaneous woman does not count her words twice and always approaches a topic straight on.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.