Modern Farmstyle

Geïnspireer deur die argitektuur van ‘n klasieke plaashuis met ‘n sink spits dak, groot vensters…

0 Shares

Eerlikwaar…

Poedelnakend, ontbloot, sonder grimering en naelpolitoer. Daar is niks so beeldskoon as natuurlike skoonheid nie.…

0 Shares

Hoë kontras vir baba

WAG!! Pink linne met wit strikkies, blom patrone en ‘n sagte geel  hasie op Abby se bed? Byt miskien nog net ‘n rukkie vas met Milan se Khaki groen muurverf, potblou gordyne…

0 Shares

Geometriese Ontwerp

Lyne, patrone, vorms en optiese illusie is die dinge wat ontwerp spesiaal maak. Die verhouding tussen ontwerp en proporsie is van die grootste faktore in argitektoniese ontwerp. Geometrie speel n belangrike rol in…

0 Shares

Jou Happy-place

Ons Omgewing speel  ‘n baie groter rol op ons gevoel as wat ons dink. Verskillende binnehuis temas, kleure en selfs beligting kan ons opgewonde, kalm of onrusstellend maak. Dit is baie belangrik om…

0 Shares

Die Pienk Gallery

Ek scroll nou die dag af op my insta feed en dié foto kom te voorskyn. `n Pragtige, speelse, 18de-eeuse townhouse tee kamer wat in `n cocktail lounge omskep word wanneer die…

0 Shares

Wat maak ontwerp volhoubaar?

Eko-vriendelike ontwerp, behels die gesondheid van ons pragtige omgewing en hoe dit ons natuur so min as moontlik negatief kan beïnvloed. Die voordele daarvan sluit in: Lae onderhoudskostes, beter kwaliteit, energie doeltreffendheid…

0 Shares

Vind jouself kreatief

“’n Spasie is die natuurlike projeksie van die siel” Coco Chanel. 20:15 namiddag. Die kinders slaap, die huis is stil. Met my “furr” kombers op my skoot, kunsportrette van diep kleur teen…

0 Shares
Carmen Hosten

Carmen Hosten

Editor: Décor

Carmen Hosten is a determined, innovative entrepreneur and designer focused on uniquely personalized interiors, architecture and furniture. With a BA degree in Interior Architectural Design Carmen developed a well trained eye for quality and spatial transformation that she combines with environmentally friendly and trend-setting designs.


BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.