BLOSS Brand Ambassadors #coffeedate

Foto’s met komplimente van Anneli Young Photography

BLOSS Streeks Koördineerder en Brand Ambassador in die Oos-Kaap Leona Kleinhans het ons heel eerste #blosscoffeedate aangebied Saterdag, 31 Maart 2018 by Bella Donna Studio in Humansdorp.

Die dames wat die oggend bygewoon het is heerlik bederf met al die lekker eetgoed en geskenkies. 

Gasspreker Maxi Heppell wat ook skrywer is van die boek ” Genade is ‘n dag lank” het die dames toegespreek met ‘n inspirerende boodskap van hoop.

Ons by BLOSS wil graag die volgende persone/besighede bedank wat bygedra het tot die “goodie bags”, gelukkige trekkings en groot sukses van ons eerste Bloss Coffee Date.

Marlene Smuts – Harmony Honeybush
Carin & Hetsie Scheepers – Tolbos Country Shop
Bianca Mörsner – Hot Crumbs Bakkery
Mariska Burger – Herbalife
Linda Laubscher – Beautique Haarsalon
Christa Mostert – Vitaderm
Nichola Uys – Tupperware
Shumba Manor Gastehuis

Baie dankie ook aan al die dames wat die oggend kom saam kuier het.

As jy elders in die Oos-Kaap (Kouga area uitgesluit) bly en graag deel wil word van die BLOSS span skakel gerus vir Leona Kleinhans op 072 634 0966.

Ons volgende #blosscoffeedate is in Mei maand in Pretoria. Dames wat graag die oggend saam met ons BLOSS span wil kuier kan vir ons ‘n e-pos stuur na trudi@blossmag.co.za

Onthou…. vrou wees is sterk wees! #blossmynou

Anneli Young Photography

Trudi Stander
Trudi Stander

Brand Ambassador Development Manager

Trudi Stander is a business woman and entrepreneur with more than 10 years’ experience in the media industry. She is a passionate person who enjoys life fully and believes in positivity and empowerment of the youth and young women. As she gets older, she learns more and more that life is worth living and makes most sense when you embrace and continuously do what makes you the happiest.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.