Trudi Stander
Trudi Stander

Brand Ambassador Development Manager

Trudi Stander is ‘n sakevrou en entrepreneur met meer as 10 jaar ondervinding in die media industrie. Sy is ’n passievolle mens wat die lewe geniet, glo in positiwiteit en bemagtiging van die yeug en jong vroue. Soos sy ouer word, leer sy meer en meer dat die lewe vir leef is, en glo sy dat mens die dinge moet doen wat jou gelukkig maak en ook elke dag iets nuut moet probeer. “Hou op stress wat ander van jou dink” is een van die belagrikste lewenslesse wat Trudi self geleer het en is die boodksap wat sy aan ander wil oordra.

kusopruiming

Kusopruiming is haar passie

Hierdie 24-jarige brunette met die mooi blou oê het ‘n passie vir die natuur. Sy kry sommer vinnig ‘n klomp mense bymekaar om op ‘n Saterdagoggend…

0 Shares

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.