Adel se Grammy grimering in die gemak van jou huis

The spelling of some of the words in the specified text seems to be incorrect. You can interact with these words and choose suggested alternatives or edit corrections manually:

Die gesegde “agter elke man, staan daar ‘n vrou wat weet wat sy doen” is een van die wêreld se goue waarhede. Maar wat sal mens se staan agter elke goue vrou? Jy is doodreg… ‘n goeie grimeer tegnikus.  Menigte vrouens kyk na pop koningin Adele en wonder hoe sy dit reg kry om haar grimering so foutloos te kry vir haar TV verskynings. Die antwoord kan opgesom word in twee woorde… Michael Ashton.  Michael is Adele se persoonlike grimeer tegnikus al vir jare en hy is ook die een wat seker maak dat sy altyd mooi en vars lyk op skerm.

 

Jy het nie duisende rande nodig om Adele se gesig op joune aan te pas nie, nee, net die regte aanwysings en grimering!

 

Kyk hier hoe om Adele se Grammy grimering in die gemak van jou eie huis te doen:

Francois Olivier
Francois Olivier

Editor: Celebrity News

Francois Olivier is Media24's acclaimed Celebrity Photographer and Designer. He is currently the owner of Olivier Productions & Vocal Coaching SA, and has worked with industry leaders like Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Nicholis Louw, Gerhard Steyn, Karlien van Jaarsveld and many more. With his fourteen years of experience in the fashion and modeling industry the magazine and publishing world is the next stepping stone.

No Comments Yet

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.