’n Gesprek, geen taboo

Auditor by day, sex editor by night. Noem my maar op my naam, ek was nog nooit een vir skuilname nie. Sex editor, ‘n mond vol as jy my vra. Ek het nog altyd gestruikel met “wat wil jy word as jy eendag groot is” en hier sit ek nou met ‘n beroep en ‘n belangstelling wat wêrelde uit mekaar uit is. Nie te min ‘n mens kan nooit te wyd of te groot droom nie. Ek is vreeslik opgewonde om seks, soms steeds ‘n taboo gesprek te benader met ‘n nuwe uitkyk. Daar is baie vrae rondom seks en EK soek ook antwoorde. Expect the unexpected in my artikels en ‘n meer persoonlike gesprek oor elke tema in my blog. Ek gaan ook by ‘n ramkamp vol manne aanklop elke maand, dit vat dan mos twee mense om behoorlik saam te sokkie.

Photo by Kristina Flour on Unsplash.

Marochane Viviers
Marochane Viviers

Editor: Sex

Marochane Viviers completed her degree in Internal Auditing (BCom) at the University of Pretoria. She is currently busy with her clerkship and studies part-time towards her Honors degree as a Chartered Accountant. The taboo around "boring auditors" is something she is challenging daily. This spontaneous woman does not count her words twice and always approaches a topic straight on.

2 Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published.

BLOSS is an international media platform for South African women who live all over the world in the age group, 20 – 35 years. We integrate print and technology through innovative and exiting ways to keep things fresh, modern and interactive.